2 koppies rys
1 groot ui
halwe green pepper
halwe pakkie sampioene
1 pakkie spek
halwe knoffelhuisie
1 pakkie kerrieboontjies (ingelê)
Kook rys net vir 10 minute. Sny uie, green pepper, sampioene en spek baie fyn en braai in ´n bietjie olie saam met die knoffel tot gaar. Voeg rys en kerrieboontjies by.
Bedien warm.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment