Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/16/2009

Aspersiepastei

1 blikkie aspersiepunte
halwe koppie gerasperde kaas
2 koppies gekookte macaroni
2 lepels margarien
1 koppie melk

Plaas macaronie en aspersies beurtelings in skottel. Gooi bietjie speserye en koppie melk bo-oor en bak vir so 10min by 180 grade. Gooi kaas bo-oor en sit stukkies margarien bo-op. Plaas terug in oond en bak tot kaas bruin is.

Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment