750 g sampioene, in dun skyfies gesny
3 eetlepels room
1 eetlepel rooiwyn
sout
peper
Verhit die botter en braai die sampioene tot effens sag en bruin. Voeg al die bestandele in ´n voedselverwerker en maak fyn.
Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment