Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/18/2009

Varkworshappies / Pork Sausage Bites

Varkworsiehappie in diepolie braai? O nee, te vetterig.

Probeer liewer dit:

Druk varkworsievleis uit vel.
Maak bolletjies in hande.
'n Halwe varkworsie per bolletjie.
Sit in vuurvastebak.
Gooi 'n koppie water oor bolletjies en sit in warm oond sonder 'n deksel.
Bak tot bruin.

Vir 'n maaltyd kan 'n blikkie "bake beans" bo-oor gegooi word as dit uit die oond kom.

Probeer gerus. Makliker as dit kan dit nie wees nie.

bydrae: Elsie Muller

No comments :

Post a Comment