30 g botter
1 ui, fyngekap
450 g beet, geskil en in blokkies gesny
250 g aartapels, geskil en in blokkies gesny
1 liter groenteaftreksel
10 ml vinkelsaad
loerierblaar
sout en varsgemaalde swartpeper
125 ml jogurt
Smelt die botter in 'n pot en braai die ui, beet en aartappels vir 5 minute. Roer aanhoudend.
Voeg die aftreksel, vinkel, loerierblaar en sout en peper by. Bring tot kookpunt, verlaag dan die hitte en kook stadig vir 1 uur.
Verwyder die loerblaar en proe vir sout en peper.
Bedien met 'n bietjie jogurt in die middel van die sopbak.

Stuur jou resepte na bydraes@kook.co.za . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment