1 blik kondensmelk
1 blik Ideal melk
10 ml vanielje geursel
5 ml sterk koffie
200 ml whiskey
Meng kondensmelk, Ideal melk en vanielje geursel saam.
Meng die koffie met die whiskey en voeg by die melkmengsel. Klits goed en bedien of bottel en bêre in die yskas.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment