Hulle wys jou hoe om jou lappie grond voor te berei en te bewerk, gee plant- en oeswenke asook inligting oor die voedingswaarde van elke groente- en vrugtesoort.
Kos uit die tuin bevat ’n keur van Sonja Jordt se resepte wat sedert 2004 in Tuis en Home verskyn het.
Die boek is ook beskikbaar in Engels as Food from the Garden.

No comments :
Post a Comment