Die Gourmet Magazine het hierdie sjebeen as een van die tien interessantste plekke in Amerika aangewys en die 2009 uitgawe van die restaurantgids Zagat is vol lof vir die restaurant.
Die Madiba Restaurant word al sedert 1999 bedryf deur 'n egpaar van Johannesburg wat die sjebeen-tradisie na Amerika gebring het, mieliepap en sous in New York.
Jy sal hierdie top New York restaurant vind in Dekalb-laan 195, Fort Green, Brooklyn, New York.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
11/26/2009
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment