Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/01/2009

Varkvleis met bier

1 kg varkvleis
50 g botter
3 glase bier
3 uie
250 g pruimedante
peper
sout

Voorverhit oond tot 180ºC. Smelt drie-kwart van die botter in ´n pan en braai die vleis alkante bruin. Haal af van die hitte en voeg die res van die botter by. Braai dik snye uie bruin en voeg vleis en res van die bestandele by. Bring tot kookpunt. Bedek en bak in oond.

No comments :

Post a Comment