Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/09/2010

Crunchies

250 g botter
50 ml gouestroop
10 ml koeksoda
250 ml koekmeelblom
250 ml witsuiker
500 ml hawermout
250 ml klapper
knypie sout

Smelt die botter en gouestroop. Voeg die koeksoda by en meng. Meng die droë bestanddele en roer dit in by botttermengsel. Druk dit met ‘n spaan in rolkoekpan van ongeveer 40 x 27cm. Bak dit ongeveer 20 minute tot goudbruin by 160ºC. Laat dit effens afkoel. Sny in vierkante van 5 x 5 cm.

Lewer ongeveer 40 koekies.

No comments :

Post a Comment