Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/24/2010

Generaal koekies

135 ml botter of margarien
125 ml bruinsuiker
1 groot eier
250 ml bruismeel
3 ml koeksoda
125 ml hawermout
125 ml klapper
125 ml gesoute grondbone
85 ml graanvlokkies, fyngedruk

Room die botter of margarien en bruinsuiker.
Voeg die eier by en klits dit goed.
Sif die bruismeel en koeksoda by en vou dit by die eiermengsel in.
Voeg die hawermout, klapper, grondbone en graanvlokkies by en meng goed.
Skep lepelsvol van die deeg effens uitmekaar op ‘n liggies gesmeerde bakplaat.
Bak dit 10 - 12 minute lank in ‘n voorverhitte oond by 180ºC, tot goudbruin.

No comments :

Post a Comment