Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/08/2010

Gebakte aartappels met crème fraîche en rissie / Baked potato with Crème fraîche and Chilly

5 aartappels, in agstes gesny
1 knoffelbol, opgebreek, maar die huisies is nie geskil nie
20 ml canola olie
sout
125 ml crème fraîche
20 ml vars rissie, fyngekap

Smeer 'n bakplaat met olie.
Pak die aartappels op die plaat, besprinkel met olie en sout en bak vir 40 minute teen 180 °C - of tot die aartappels gaar is.
Halfpad deur die bakproses strooi jy die knoffelhuisies tussen die aartappels.

Sprinkel die rissie oor die aartappels en bedien met blertse crème fraîche.

(Druk die knoffel uit met jou hand wanneer jy dit eet.)

2 comments :

  1. Anonymous20/5/10 08:26

    Hi there. In the first line of the method you mention that the carrots should be fried, but in the ingredients list, there are no carrots. I am a little confused.

    ReplyDelete
  2. Anonymous20/5/10 09:09

    I am even more confused ... there is no carrots in the first line.

    ReplyDelete