275 g margarine
1 koppie strooisuiker
1 eier, geklits
1 houer maaskaas (lae vet)
Klop die margarine en suiker baie goed saam.
Voeg die eier by.
Voeg die maaskaas by.
Pak die tennisbeskuitjies in 'n langwerpige tertbak, 3 in die breedte en 4 in die lengte as jy kan.
Smeer 'n laag vulsel hieroor.
Pak weer tennisbeskuitjies. Hou aan met die lae tot jou bestandele op is.
Hou in yskas tot gestol.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment