2 eiers
10 ml gerasperde lemoenskil
62,5 ml melk
62,5 ml lemoensap
425 ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
200 ml suiker
1 ml sout
125 ml botter of margarien
Voorverhit oond tot 180ºC.
Sif droë bestanddele en voeg by res.
Roer met 'n houtlepel tot bestanddele goed gemeng is of klits 2 minute teen medium spoed met 'n elektriese klitser.
Skep in twee gesmeerde koekpanne, 220 mm in deursnee.
Bak 30 minute.
Lemoenversiersuiker
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment