Vir kleingoed, pieknieks of Krismis – saam met Evita is kokery towery vir lekkerkry. As
jy vir Tannie wil kom groet, Tannie se happies wil proe of
wil vra dat sy jou boek teken, moet jy blitsvinnig ʼn e-pos stuur vir Kim Rudman by
kimr@randomstruik.co.za.
Tannie ken die hele wêreld, maar kaartjies vir hierdie koel kuierkans is beperk.
2 Maart 15:00 ● Foyer van die HB Thom Teater ● 90min ● Gratis
Woordfees 2010

No comments :
Post a Comment