4 koppies suiker
1 pakkie wynsteensuur
2 suurlemoene
8 koppies water
Rasper die skille van lemoene en suurlemoene af.
Druk die sap van die vrugte uit en voeg wynsteensuur en suiker by.
Gooi kookwater bo-oor.
Meng goed en bottel.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment