Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/02/2010

Pynappelstroop / Pineapple Syrup

500 ml water
500 ml suiker
1 pynappel, geskil en gerasper
1 suurlemoen, met skil en al gerasper.

Verhit water en suiker saam oor lae hitte en roer tot suiker gesmelt is.
Voeg ander bestanddele by en gooi in gesterriliseerde flesse en bêre in yskas tot benodig.

No comments :

Post a comment