4 koppies meel
2 eiergele
450 g botter
10 eetlepels yswater
2 eetlepels suurlemoensap
½ eetlepel sout
Sif die meel en sout saam.
Rasper die botter by die meel.
Klits die water, eiergele en suurlemoensap saam.
Roer nou al die bestanddele saam met 'n platmes.
Hou in die yskas.
bydrae: Josie
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment