Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/13/2010

Kors vir southappies

225 g meel
225 g margarine
½ teelepel suurlemoensap
170 ml sodawater
geel van 'n eier

Rasper die margarien by die meel.
Voeg die ander bestandele by en meng goed.

Laat oornag in die yskas voor jy dit gebruik.

bydrae: Maggie

No comments :

Post a Comment