Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.


Bees | Braai | Brood | Bier | Drankies | Eend | Eier | Fisant | Gans | Groente | Haas | Hoender | Inlê | Kaas | Kalf | Kalkoen | Koek | Koekies | Konyn | Krokodil | Lam | Nagereg | Pasta | Patrys | Rys | Seekos | Skaap | Slaai | Sop | Souse | Tarentaal | Vark | Vegetaries | Vis | Vleis | Vrug | Volstruis | Wild

Ontbyt | Peuselhappie | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Bykos | Slaai | Nagereg | Drankies | Wyn

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

Suid-Afrikaans | Amerikaans | Argentyns | Brasiliaans | Chinees | Duits | Egipties | Engels | Frans | Grieks | Hongaars | Indies | Israelies | Italiaans | Japanees | Joods | Kameroens | Kanadees | Karibies | Kongolees | Koreaans | Kreools | Kubaans | Libanees | Libies | Maleisies | Maltese | Marokkaans | Mexikaans | Mosambieks | Nederlands | Nigeries | Noorweegs | Oostenryks | Persies | Peruaans | Pools | Portugees | Russies | Skots | Spaans | Sweeds | Switsers | Thai | Turks | Viëtnamees | Vlaams | Wallies
| Wes-Indies


 

Teken in op ons maandelikse nuusbrief:

3/29/2010

Suurlemoenjellie lekkers

30 ml gelatien
160 ml water
125 ml suurlemoensap
160 ml lemmetjiesap
160 ml strooisuiker
160 ml glukosestroop (kry by apteek)
groen voedselkleursel (opsioneel)
125 ml versiersuiker
60 ml mielieblom

Strooi gelatien oor koue water in koppie.
Sodra die gelatien gestol het, verhit oor pruttende water tot opgelos.

Verhit vrugtesappe, suiker en glukosestroop oor lae hitte - sonder om te kook - totdat suiker opgelos het.
Roer gelatienmengsel en voedselkleursel by sodra opgelos.

Giet mengsel in uitgespoelde pan van 15 x 15cm.
Laat afkoel.
Bedek en plaas ‘n paar uur in yskas.

Keer stolvorm uit en sny in blokkies.

Plaas blokkies op uitgespoelde bakplaat en laat staan sowat 2 dae lank of tot blokkies hul taaiheid verloor het.

Rol blokkies in mengsel van gesifte versiersuiker en mielieblom en verpak in blikkies of boksies.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment