As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik.
Die glukemiese indeks (GI) is ’n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word.

Ook verkrygbaar in Engels as Eating for Sustained Energy 4.
No comments :
Post a Comment