250 ml suiker
2 eiers
250 ml meel
10 ml bakpoeier
37,5 ml gesmelte botter
250 ml melk
Klits suiker en eiers baie goed.
Voeg meel, bakpoeier en sout by.
Voeg gesemelte botter en melk om die beurt by.
Plaas pampoen op die boom van ‘n gesmeerde vuurvaste skottel.
Gooi deeg bo-oor en strooi pypkaneel oor.
Bak by 180ºC vir ± 45 minute.
Lewer 10 porsies.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment