Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/29/2010

Vis à l’anglaise

Hierdie is 'n voorbeeld van 'n gereg wat à l’anglaise voorberei is.

Neem filette van jou gunsteling vis en smeer dit aan alle kante met die eier.
Rol die filette in broodkrummels.
Braai die vis in olie tot gaar.

No comments :

Post a Comment