Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/16/2010

Whisky-lafenis

Plaas 'n ysblokkies in 'n kort glas.
Giet 'n paar druppels Angostura bitters oor, gevolg deur 30 ml whisky, 30 ml soet vermoet, 60 ml lemoensap en 'n paar repies vars lemoenskil.
Roer liggies en voeg vars mentblare by.

Rond af met skyfie vars lemoen en 'n roerstokkie.

No comments :

Post a Comment