Die beste resepte van Matie Brink, Suid-Afrika se geliefde potjiekoskoning, is nou uiteindelik in een band byeengebring uit sy vorige vier boeke.
Die Brink-familie het 135 van die beste resepte gekies; van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur – maar altyd gesellig en heerlik. Potjies soos volstruisnek, hoender met ‘n skop, skaapboud met soetsuursous, lasagne-pot en beesstert met perskes, asook ‘n liplekker seekospot
Daar is ook ‘n verskeidenheid uithaler-brode in die pot en vir die soettande stroperige poedings en selfs koek.Fred Mouton se lighartige llustrasies maak van die boek iets besonders.
Ook beskikbaar in Engels as Potjiekos: The Best of Matie Brink.
Koop / Buy Matie Brink se potjiekos ...
No comments:
Post a Comment