Die naam is as gevolg van die Amerikaanse soldate wat in die Tweede Wêreldoorlog hul espresso met water gemeng het, omdat dit te sterk was.
Daar is ook 'n drankie met dieselfde naam.

Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment