250 ml meel
2 ml fyn gemmer
125 ml melk
125 ml water
2 eiers, apart geklits
5 ml suurlemoenskil, gerasper
5 ml bakpoeier
12,5 ml brandewyn of Van der Hum
Lemoensous
250 ml suiker
125 ml lemoensap
50 ml botter
5 ml lemoenskil
15 ml Van der Hum of suurlemoensap
Maak aan tot ‘n dun beslag en laat staan 'n uur of langer.
Bak klein dun pannekoekies.
Lemoensous
Bring suiker en lemoensap tot kookpunt.
Roer botter, lemoenskil en suurlemoensap by.
Dien warm lemoensous oor warm toegedraaide pannekoek op.
(foto Marylise Doctrinal)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment