Gebruik gaasverband en bind pietersieliestele, 'n takkie tiemie en 'n lourierblaar saam.
Die bouquet garni word altyd voor bediening verwyder.
Die bouquet garni kan vervang word met: 3 pietersieliestele, 'n knippie tiemie en 'n lourierblaar.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
0 vrae en kommentaar:
Post a Comment