2 ml koeksoda
500 g suiker
3 ml sout
Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. Moenie roer nie, tensy die melk wil oorkook.
Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 minute in voorverhitte oond van 120ºC.
Skroef daarna dadelik toe.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
Hierdie gaan my einde wees...
ReplyDeleteHoe lank min of meer vat dit vir die melk om te verdik?