Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/11/2010

Kondensmelk / Condensed Milk

1,25 liter melk
2 ml koeksoda
500 g suiker
3 ml sout

Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. Moenie roer nie, tensy die melk wil oorkook.

Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 minute in voorverhitte oond van 120ºC.
Skroef daarna dadelik toe.

1 comment :

  1. Hierdie gaan my einde wees...

    Hoe lank min of meer vat dit vir die melk om te verdik?

    ReplyDelete