60 mℓ bruinsuiker
150 g botter
10 mℓ paprika
sout
Smelt die botter oor lae hitte.
Voeg die uie en suiker by en kook stadig tot die uie sag en bruin is.
Voeg die paprika by en sout na smaak.
Wees versigtig as jy roer, want die uie kan maklik breek.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment