Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/02/2010

Braaivleissous

Hierdie bestanddele is genoeg vir ongeveer 150 ml sous:

60 g botter
2 eetlepels tamatiesous
2 eetlepels sampioensous
2 eetlepels Worcestersous
2 eetlepels blatjang
1 teelepel suiker
'n skoot rooiwynasyn
Tabasco na smaak

Smelt die botter en roer al die bestanddele by.

No comments :

Post a Comment