Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/29/2010

Finaliste vir 2010 Eat Out Top 10 bekend

Eat Out, die bekende Suid-Afrikaanse restaurantgids, het die name van die 20 finaliste vir die 2010 Eat Out Top 10 Restaurants aangewys. Hierdie jaarlikse toekenning is die vertoonkas van die plaaslike restaurantbedryf en Suid-Afrika se talentvolle sjefs.

Vanjaar se beoordelaars is Abigail Donnelly, Arnold Tanzer, Pete Goffe-Wood en Anna Trapido.

Die wenners word op 28 November bekendgemaak by Kaapstad se Westin Grand Hotel.

Die lys van die 20 finaliste, in alfabetiese volgorde, is:

Aubergine, Kaapstad
Bosman's, Paarl
Restaurant Cristophe, Stellenbosch
DW Eleven-13, Johannesburg
George Jardine at Jordan Restaurant, Stellenbosch
The Greenhouse, Kaapstad
Hartford House, Mooirivier
Jardine, Kaapstad
La Colombe, Kaapstad
Linger Longer, Johannesburg
Mosaic Restaurant, Pretoria
Overture, Stellenbosch
The Restaurant at Waterkloof, Somerset-Wes
Reuben's, Franschhoek
Roots, Krugersdorp
The Roundhouse, Kaapstad
Rust en Vrede, Stellenbosch
Tasting Room at Le Quartier Français, Franschoek
Terroir, Stellenbosch
Zachary's, Knysna

No comments :

Post a Comment