1½ liter oesters
sout
peper
witsous (dubbel resep 1)
Maak die oesters skoon net soos wanneer jy dit rou eet.
Gooi die oestersap oor die oesters en vul op met water tot die oesters bedek is.
Kook tot die kante van die oesters begin opkrul.
Geur met sout en peper.
Roer die witsous by en bedien dadelik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment