Slegs lewendige oesters kan skoongemaak word vir rou eet.
Was die skulpe goed af.
Steek ’n dun, plat mes aan die agterkant, tussen die skulpe in en trek dit om die rand om die spiere af te sny wat die skulpe aanmekaar hou.
Maak die skulpe oop en sit die oesters in ’n vergiettes wat in ’n bak staan. So kan jy die sap opvang vir oestersop.
Bedek die oesters met koue water om enige stukkies skulp los te maak. Deursoek elke oester deeglik vir stukkies skulp.
Dien nou elke oester op, net so op die skulp.
Stuur jou resepte na [javascript protected email address]. Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

No comments :
Post a comment