Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/01/2010

Kook met sewe bestanddele

Ideaal vir besige kokke! As ’n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou.

Dit bevat ekonomiese smulkos vir elke dag én vir spesiale geleenthede met een groot voordeel: die bestanddele is min, en die resepte vinnig en maklik om te maak.

Die oorgrote meerderheid geregte word in 15-30 minute berei met sewe of minder bestanddele (sout, peper en water uitgesluit!). Talryke tydbesparende wenke verseker voorts dat besige ma's en kokke hul kosbare tyd ten beste benut.



No comments :

Post a Comment