Gina skryf:
Ek is ’n lui kok. Ons aandetes bestaan uit etes wat net verhit of gebraai word. So vermom ek byvoorbeeld visvingers:
Ek braai die visvingers volgens die aanwysings op die pakkie. Dan braai ek gesnyde amandels in botter, wat ek dan oor die visvingers strooi. Hierna volg aspersies, die ingelegde soort. Die res van die bord strooi ek volg gekapte pietersielie.
My kleintjies is mal oor my konkoksies en dink ek is een of ander sjef.
resep: Gina Morrison
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment