Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/24/2011

Lemoenpoeding

16 g gelatien
60 mℓ koue water
60 mℓ kookwater
3 eiers, geskei
250 mℓ suiker
500 mℓ lemoensap
gerasperde skil van ’n lemoen

Week die gelatien in 2 eetlepels koue water en los dan op in die kookwater. Laat afkoel.

Klits die eiergeel en suiker saam.

Voeg die gelatien by die mengsel en roer die lemoensap en skil ook by.

Laat die mengsel op ’n koel plek staan en sodra dit begin styf word vou jy die styfgeklopte wit van die eiers in.

Gooi in ’n vorm en plaas in die yskas om styf te word.

Bedien met room of vla.

No comments :

Post a Comment