Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/16/2011

Sjokolade kolwyntjies

Voer ’n kolwyntjiepan uit met papierbakkies.

Meng 150 g ongesoute, sagte botter, 150 g strooisuiker, 160 g bruismeel, 15 g kakaopoeier, 3 eiers en 5 mℓ vanillageursel. Klits vir 2 minute tot lig en romerig.

Skep die mengsel in die papierbakkies.

Bak in ‘’n voorverhitte oond teen 180ºC vir 20 minute.

Plaas op ‘’n draadrak om af te koel.


(foto Kate Geraets)

1 comment :

  1. Anonymous15/3/11 09:20

    Hi dis die eerste keer dat ek in die web ingaan. Moet die suiker dan nie juis vervang word met sugerlite nie? Help tog is so pas met diabetes 2 gekruis so ek soek resepte sonder suiker maar met sugerlite. Dankie hoor graag van julle

    ReplyDelete