Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/08/2011

Gemmersous / Ginger Sauce

125 mℓ water
250 mℓ suiker
40 mℓ versuikerde gemmerstukke, gekap

Kook alles saam vir 10 minute en laat afkoel.

Bedien saam met poeding.

No comments :

Post a Comment