In Afrikaans word hierdie Franse sop “Landmansop” genoem.
Berei bouillon voor.
Wanneer die sop klaar is gooi jy 250 mℓ ertjies, 250 mℓ rape, in blokkies gesny, 250 mℓ wortel, in blokkies gesny en 250 mℓ uie, in stukkies gesny, by.
Kook tot die groente sag is.
Bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment