Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/06/2011

Gestoofde sampioene

500 g sampioene, stele verwyder
600 mℓ rooiwyn
50 mℓ vars, gekapte koljander
sout
varsgemaalde peper

Bring die wyn tot kookpunt in ’n souspan. Kook af tot daar net 450 mℓ oor is.

Voeg die sampioene by die wyn saam met ’n knippie sout en heelwat varsgemaalde swartpeper.
Bring die wyn weer tot kookpunt en kook vir 5 minute.

Roer die koljander by net voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment