Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/14/2011

Bessiesap / Berry Juice

Gebruik enige eetbare bessies vir hierdie resep.

Druk die bessies fyn en verhit dit stadig tot dit sag is.

Gooi alles deur 'n sif en vryf die vrugte deur die sif.

Voeg 250 ml suiker by vir elke liter sap. Roer oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Dit moet nie kook nie.

Die sap kan dadelik gebruik word. Indien jy dit lank wil bêre moet dit in gesteriliseerde bottels gehou word.

No comments :

Post a Comment