Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/13/2011

Vye en ham / Figs and Ham

Nog ’n uitstekende kombinasie vir ’n slaai of ’n vingerete is vye en prosciutto.

Bedien die vye saam met dun skywe prosciutto op ’n bord. Saam met dit bedien jy vars Franse brood en botter. Al wat jy dan nog nodig het is ’n goeie rosé.

No comments :

Post a Comment