Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/04/2011

Pas- en Proe-konsert – Vonkelwyn, port, skoene en kaas

Die onbeskaamde, oorvloedige, oorweldigende, sprankelende, plesierige en mees dekadente konsert by die Absa KKNK 2011.

Aangebied deur Lizz Meiring en die kitaarduo CH2 bygestaan deur die wyn- en skoenmakers en met trots aangebied deur Absa in samewerking met Boplaas, Crocs, Klein Karoo Internasionaal en Ladismith Kaas.

Luukshede vir vroue gekombineer in een fantasie!

KKNK 2011

90 min.
R120 per persoon
Absa Restaurantsaal, Oudtshoorn
6 - 9 April
Ouderdomsperk vir wynproe: 18 jaar

No comments :

Post a Comment