Wyn kan per glas, bottel of kis aangekoop word en daar kan heerlik geproe en gekoop word van die land se beste olywe en kase.
Van die land se bekendste kunstenaars soos Bianca le Grange, Sarah Theron, Jakkie Louw, Witbank Flooze, Izak Davel, Thabo Pitse en George Longane gaan vanjaar weer elke halfuur saam met vele ander kunstenaars in die Absa Wynsaal optree. (Sien plakkate vir die daaglikse program.)
Heerlike kos kan by 'n kosstalletjie in die saal gekoop word.
KKNK 2011
R40 (proeglas ingesluit)
De Jager Sportkompleks, Oudtshoorn
2 tot 9 April
Kinders onder 18 jaar gratis.
Beperkte aantal kaartjies by die deur te koop.
Ouderdomsperk vir wynproe: 18 jaar (Besoekers kan versoek word om hul Identiteitsdokumente te wys.)
No comments :
Post a comment