Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/02/2011

Proe die Beste

Die suksesvolle Kos- en Wynkonsert word vanjaar weer by die Absa KKNK aangebied deur van die bekendste wynmakers en verhoogpersoonlikhede. Hulle gaan heerlik kuier, die gehoor meer vertel oor wynproe en tussendeur word 'n ligte middagete geniet met baie staaljies en wyn. Die klem val vanjaar op Pinotage en alles wat daarmee saamgaan.

KKNK 2011

90 min.
R100 per persoon
Absa Restaurantsaal, Oudtshoorn
2 tot 5 April 12:30
Ouderdomsperk vir wynproe: 18 jaar

No comments :

Post a Comment