Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/01/2011

Aprilgekdag

Aprilgekdag staan bekend as Poisson D’Avril in Frankryk. Tradisioneel word daar sjokolade, marzipan en lekkers in die vorm van vis geëet op dié dag. In die Alsas streek word koek in die vorm van vis geëet.

Die eerste dag van die jaar in Frankryk was tot in die 16de eeu op 1 April. Op 1 April was die son in die konstellasie van die vis en daarom het die gewoonte ontstaan om soetigheid in die vorm vis as geskenke uit te deel.

No comments :

Post a Comment