Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/22/2011

Suurlemoenstroop / Lemon Syrup

Druk jou suurlemoene uit en voeg 1,3 kg suiker vir elke 1 liter sap by. Verhit die mengsel stadig in ’n kastrol, terwyl jy aanhoudend roer. Roer tot die suiker opgelos is. Maak seker dat die stroop nooit kook nie.
Wanneer die suiker opgelos is, moet die stroop dadelik in gesteriliseerde bottels gekurk word.

No comments :

Post a Comment