Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/23/2011

Spanspek en ham / Melon and Ham

Nog ’n uitstekende kombinasie vir ’n slaai of ’n vingerete is spanspek en prosciutto.

Maak die spanspek koud in die yskas, sny in blokkies en bedien saam met dun skywe prosciutto op ’n bord. Saam met dit bedien jy vars Franse brood en botter. Al wat jy dan nog nodig het is ’n goeie rosé.


(foto Kevin Lau)

No comments :

Post a Comment